The fourth tournament of the @lantic 7's series moves to Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch this Saturday. The player of the tournament will be invited to attend a training camp with the national 7's team at the end of the year and will also be part of a youth team to tour Dubai at the end of November. Saturday's first match starts at 08:30 with the Cup final being played at 16:30.
The participating teams this Saturday are: Paul Roos Gym, New Orleans, El Khana, Excelsior, Stellenbosch High, Harmony Sports Academy, Kasselsvlei, Swellendam High, Helderberg Youth Academy, Langeberg Secondary and Barbarians
The winners of the first three @lantic tournaments are:
Pretoria - Ben Vorster (Tzaneen)
Bethlehem - Voortrekker HS (Bethlehem)
Bloemfontein - Harmony Sports Academy (Virginia)
The player of the first three @lantic tournaments are:
Pretoria - De Wet Moolenaar (Ben Vorster)
Bethlehem - Jamba Ulenga (Jim Fouché)
Bloemfontein - Branco du Preez (Harmony)
@LANTIC 7'S NA WESKAAP
Die vierde toernooi van die @lantic 7's reeks vind eerskomende Saterdag plaas te Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch. Die speler van die toernooi sal genooi word om 'n oefenkamp saam met die nasionale 7's span by te woon aan die einde van die jaar en sal ook 'n lid wees van 'n jeugspan wat aan die einde van November na Doebai toer. Saterdag se eerste wedstryd skop om 08:30 af met die Beker-finaal wat om 16:30 plaasvind.
Die deelnemende spanne eerskomende Saterdag is: Paul Roos Gym, New Orleans, El Khana, Excelsior, Stellenbosch Hoër, Harmony Sportakademie, Kasselsvlei, Swellendam Hoër, Helderberg Jeugakademie, Langeberg Secondêr en Barbarians
Die eerste drie wenners van die @lantic toernooie is:
Pretoria - Ben Vorster (Tzaneen)
Bethlehem - Voortrekker HS (Bethlehem)
Bloemfontein - Harmony Sportakademie (Virginia)
Die spelers van die eerste drie @lantic toernooie is:
Pretoria - De Wet Moolenaar (Ben Vorster)
Bethlehem - Jamba Ulenga (Jim Fouché)
Bloemfontein - Branco du Preez (Harmony)
|