Harmony Win Consecutive @lantic Tournaments

Harmony Sports Academy from Virginia won their second consecutive @lantic tournament by beating the strong side of Paul Roos 54 - 10 in the final at Stellenbosch last week.

According to Dederick Venter, marketing director of @lantic, there has been a dramatic improvement in the standard of play in this the second year of the series and he is encouraged by the performances of the rural district schools.  Former SA and Stormers wing, Breyton Paulse, who attended the tournament, said he was very impressed with the tremendous skills that were on display.

The fifth tournament of the @lantic 7's series moves to Swellendam High School in Swellendam on Saturday, 15 March.  The player of the tournament will be invited to attend a training camp at the end of the year from which a youth team will be selected to tour Dubai in November.  Saturday's first match starts at 08:00 with the Cup final being played at 16:30. 

The national 7's teams of South Africa and Zimbabwe will play warm-up games at the Swellendam tournament in preparation for the IRB series.

The participating teams on Saturday, 15 March are: Gerrit du Plessis, Excelsior Secondary, Parkdene Secondary, Emil Weder, Kasselsvlei KHS, Albert Myburg, Kaïros Secondary, Langeberg Secondary, Swellendam Secondary, Yethu Invitation, George High, Paul Roos, Helderberg Youth Academy, Worcester Secondary.  

The winners of the first four 2008 @lantic tournaments are:

Pretoria - Ben Vorster (Tzaneen)
Bethlehem - Voortrekker HS (Bethlehem)
Bloemfontein - Harmony Sports Academy (Virginia)
Stellenbosch - Harmony Sports Academy (Virginia)
The player of the first four 2008 @lantic tournaments are:
Pretoria - De Wet Moolenaar (Ben Vorster)
Bethlehem - Jamba Ulenga (Jim Fouché)
Bloemfontein - Branco du Preez (Harmony)
Stellenbosch - Tythan Adams (Paul Roos Gimnasium)

HARMONIE WEN AGTEREENVOLGENDE TOERNOOIE

Harmonie Sportskool het hulle tweede agtereenvolgende @lantic toernooi gewen deur die sterk span van Paul Roos met 54 - 10 in die finaal te klop verlede week in Stellenbosch.

Volgens Dederick Venter, bemarkingsdirekteur van @lantic, is daar 'n dramatiese verbetering in die standaard van die spel in die tweede jaar van die reeks en is hy bemoedig deur veral die vertoning van die plattelandse skole.  Die voormalige SA en Stormers vleuel, Breyton Paulse, wat die toernooi bygewoon het, sê hy is baie beïndruk met die vaardighede wat tentoon gestel was.

Die vyfde toernooi van die @lantic 7's reeks vind Saterdag, 15 Maart plaas te HS Swellendam in Swellendam.  Die speler van die toernooi sal genooi word om 'n oefenkamp by te woon aan die einde van die jaar waaruit 'n jeugspan gekies sal word om na Doebai te toer in November.  Saterdag se eerste wedstryd skop om 08:00 af met die Beker-finaal wat om 16:30 plaasvind. 

Die nasionale 7's spanne van Suid-Afrika en Zimbabwe sal in 'n opwarmingswedstryde by die Swellendam toernooi speel ter voorbereiding vir die IRR reeks.

Die deelnemende spanne vir Saterdag, 15 Maart is:  Gerrit du Plessis, Excelsior Sekondêr, Parkdene Sekondêr, Emil Weder, Kasselsvlei KHS, Albert Myburg, Kaïros Sekondêr, Langeberg Sekondêr, Swellendam Sekondêr, Yethu Uitnodigingspan, George High, Paul Roos, Helderberg Jeugakademie, Worcester Sekondêr

Die eerste vier wenners van die 2008 @lantic toernooie is:

Pretoria - Ben Vorster (Tzaneen)
Bethlehem - Voortrekker HS (Bethlehem)
Bloemfontein - Harmony Sportakademie (Virginia)
Stellenbosch - Harmony Sportakademie (Virginia)

Die spelers van die eerste vier 2008 @lantic toernooie is:

Pretoria - De Wet Moolenaar (Ben Vorster)
Bethlehem - Jamba Ulenga  (Jim Fouché)
Bloemfontein - Branco du Preez (Harmony)
Stellenbosch - Tythan Adams (Paul Roos Gimnasium)

 
Copyright © @lantic. All Rights Reserved.